Petrus `SFM` vs 00Debbie Fraudster Els
Debbie ek gaan dit sommer kort hou.
Ons stel nie belang in die Toekoms nie, plaas asseblief vanaand met jou
GROOT ONTHULLING van die WAARHEID die verslae VOLLEDIG EN HEELTEMAL
LEESBAAR op die skerm en BEWYS op daardie verslae waar dit baie DUIDELIK
se jy het kanker.
Ons sien veral uit na die APTEEK STROKIE en TWEE aangehegde VOORSKRIFTE wat PRESIES wys op wie se NAAM en WAT gekry was.
Ons stel natuurlik ook baie belang in jou gebreekte rug so wys ons nou
vanaand baie DUIDELIK waar jou rug op twee plekke GEBREEK is en VERAL
die LEAKING WERWEL.
00Debbs, ek dink die Tyd het aangebreek dat jy nou maar in `n Tehuis vir
bejaardes gaan aftree en jou laaste paar Karma Dae op Aarde geniet en
BTW hoekom DREIG jy almal nou met Hofsake en vat my nie Hof toe nie, is
dit dalk oor die snert `soos altyd` wat jy van my ook kwytgeraak het oor
`n Hofsaak waar Boere VANDAG nog in tronke sit oor my verraad en ek
hulle laat TOESLUIT het om my gat te `cover`.
Tik Tok Tik Tok
Tot Vanaand
No comments:
Post a Comment