Debbie Els is `mostly bedridden`
Ai ou OODebbs my hart bloei vir jou.
Sjame jong hoe kom jou `bedridden` en
vier verskillende kankers dan nou elke Jaar so te voorkyn hoe nader
Kerstyd kom en dan weet ons sommer jy is broke en begin jy mense stadig
voorberei vir `n volgende bedel `scam` veldtog of gaan dit weer vir
iemand anders se krag of kossies wees.
Kom
ons kyk na so paar photies / video toe jy tussen karre rondgehardloop
het vir `n paar stemme in jou mislukte en kort Politieke loopbaan,
nogals sonder krukke of jou rolstoel en mense se jy was ook nie eers
uit-asem of gekreun soos op jou lives nie.
Sjoe
ou Debbs vertel ons eerder van daai wonderbaarlike genesing van al jou
verskillende kankers op `n `detox` kurses wat jy ook nie eers voltooi
het nie.
Wat van die class action lawsuit,nee OODebbs jy lieg nie, jy gooi sommer `n hele varkplaas rond.
No comments:
Post a Comment