Debblie els pleeg Regsverydeling en lieg Onder Eed.
Kom ons werk daardeur.
By Punt 4 verwys jy dat ek met Carte Blanche gesels het wat `n blatante leun is alhoewel Carte Blanche 100% korrek was met wat uitgesaai was en jy versuim het om met enige dokkumentasie enigiemand verkeerd te bewys en jy weggehardloop het soos later gesien sal word.
5
Dit is reg en was aangevra op regte Name en voorsien.Ek het nog nooit in my Lewe enige fotos van jou geneem nie leuenaar.
Wat het ons geplaas van jou wat `ugly` was. Jy het jou kans op Carte Blanche en in die Hofsaak wat jy gele het gehad om ons verkeerd te bewys maar jy kon nie en het gehardloop.
In my Lewe het ek nog nooit met jou broer gepraat en myself voorgedoen as `n Kaptein op ondersoek nie, nog minder ooit enige van jou Vriende of Kollegas gekontak nie jou leuenaar.
Waar is hierdie mense, hoekom het hulle dan nie getuig soos in jou Beedigde Verklaring nie want jy lieg oor my wat almal so gekontak het.
Is jy ok, waar het ek ooit enige van jou verslae na ander Dokters geneem, nou is dit baie duidelik hoekom jy gehardloop het.Desmund Bernardo het eers op die Einde gekom om jou gat te probeer red, onthou jy die 4 / 5 Capitec Rekening Nommers wat jou Groepe vol gepubliseer was.
Wat jy hier van my se maak deel uit van `n Regsverydeling Dossier teen jou jou leuenaar, alles wat jy hier se is in `n Beedigde Verklaring.
JUGEMENT
https://drive.google.com/file/d/1Hsk5om2daKXGSvwT_Pd4YomngTLPqp5L/view?usp=sharing
No comments:
Post a Comment