HOE LAAG KAN N POLITIEKE PARTY DAAL!???
CAPE INDEPENDENCE PARTY SE BEDRIEGLIKE OPTREDE EN MISBRUIK VAN WET OM HUL HOOGS BEDENKLIKE KANDIDAAT SE VIESLIKE AGTERGROND TE VERSTEEK, HOOGS BEDENKLIK.
Cape Party se Advokaat, Carlo Viljoen, het hul vieslike kandidaat, Debbie Els, ook bekend as die Boerebloed Parasiet, bygestaan om drie uitgesproke aktiviste, te snoer om met inligting vorendag te kom voor die tussenverkiessing. Die teisterwet, Wet 117 van 2011 is misbruik om die aktiviste, Francois Malan, Hanlie Aggenbach en n ene Potgieter, te snoer. Die drie aktiviste het reeds sterk bygedra tot ontbloting van Debbie Els se hoogs bedenklike en uiters agterbakse en gierige optredes asook haar skeinbare misdadige lewe. Dit is nie net uiterste misbruik van n wet om hul kandidaat se skandes te versteek, dit kom neer op snoering en intimidasie van die pers deur n bedrieglike aansoek onder genoemde wet te bring en dan van uitstel taktiek gebruik te maak om die aanhoor en uitspraak te vertraag.
Cape Independence Party beskik oor die inligting rakende Debbie Els, maar dit kom sterk voor dat hulself poog parasiteer op die Boerebloed parasiet se gesteelde faam en uiterste valsheid.
Wil jy n ONAFHANKLIKE KAAP he met sulke leiers? As hul so korrup en agterbaks optree net om hul vieslike kandidaat poog verkies te kry, HOE KAN HUL VERTROU WORD MET TOEGANG TOT DIE VARKETROG??
Voorts is die Wes-Kaap sterk DA beheerd. Dit sal fataal wees om die DA te verswak in die gebied deur n parasietiese party se hoogs bedenklike kandidaat in te stem.
No comments:
Post a Comment