Debbie Els, the Day of Truth.

 

Debbie Els, the Day of Truth.

Wat `n WAARHEID Live.
Sjoe ou Parasiet Els kom ons kyk bietjie weer na jou leuens.
Jy le die gebeure goed uit maar vertel die mense nie dat jy lieg oor die verskriklike pyn nie en nog blakend gesond onderhoude voer met `n gebreekte rug sonder pyn.
Ook vertel jy die mense gladnie dat jy lieg oor die Naweek vol pyn in die bed nie want soos jy self kan sien verwelkom ou Beroerte Ogie Bernardo jou die volgende Dag en loop jy pen-orent agter hom verby toe hy `n Live maak.
Dan natuurlik die hartseer Apteek strokie.....
Snaaks dat toe jy die Aand die moerse bedrae uitle en mense BEDANK VIR HUL SKENKINGS se jy `phokkol` van ou Dukkes se dieet medikasie nie maar kom jy nou agteraf ingesluip en bring haar items ook kastig by.
Dan ou OODebbs, `n Saak wat `genollie` word beteken gladnie dat dit die einde is nie, tenminste ERKEN jy nou dat daar `n SAAK is en dan skuld jy nog 3 mense geld ook vir die 3 INTERDIKTE wat jy VERLOOR het MET KOSTES waarin jy Phokol KON BEWYS het nie, jy het die Hof ge-jump EN MET KOSTES X 3 VEROOR.
Sterkte want k?k gaan jy k?k, ek beloof jou want jou Dag gaan aanbreek, net soos Zuma se Dag, dit vat net baie lank.
Voeltjie voeltjie gaan jy nou TikTok probeer met `schemes` vir donasies en skenkings waar jy natuurlik nog onbekend is aangesien jy al klaar weer begin BEDEL om Pretoria toe te gaan...
Slang......

No comments:

Post a Comment