Kom ons kyk waar het als al begin
1. Dit het begin met n hou op die kop ..... so hard dat jy nie kon loop nie volgens Lauren.
2. Toe hoor ons jou rug is gebreek op 2 plekke deur die polisie.... die L1, L2 en die L4 wat lek.
3. Toe gee 00dezz deur jyt kanker ini longe wat al rug toe versprei het
... dis hoekom die rug so maklik gebreek het. Ook lig 00dezz die volk in
dat jy nie net kanker het nie maar ook leukemie.
4. Ons word ook vertel jou REGTER knie gee probleeme want daars ietsie wat nou knyp... maar `n dag voor jy jou saak oopmaak verander dit na die LINKER KNIE toe.
5. Iewers along the line deel jy SA mee dat hierdie longkanker van die
linker long na die regterlong versprei het. Later ook na jou rug en jou
bene. So kom ons som als wat jy sedert 9 Oct onderlede het mooi netjies
op. ondermekaar....
* Gebreekte rug
* Longkanker
* Leukemia
* Kanker in jou rug
* Kanker in jou gebeentes
* Kanker in beide longe
* lumb onder jou arm
* jou REGTER knie is so beseer dat jy opeindig met n geskeurde miniscus in die LINKER knie (haha)
* O ja en moenie vergeet die gate ini heupe waardeur nerves gaan wat something toeknyp nie.
Nou wil jy my vertel jy kry al hierdie ernstige kankers... JY besluit op
n deep detox behandeling by n kliniek wat nie bestaan nie (dis nou die
Scheepers Clinic)
EN WRAGTIG hier - paar maande daarna moet ons op jou lysie add
* Borskanker
* 2 lumbs in jou tummy
* en nou weer bloedtoetse wat (abnormaal" toets (wat dit ookal beteken)
Wow Debbie jy is voorwaar n bitter baie siek vrou!!! Is jy seker daai
toetse wat "abnormaal" uitslag gewys het was nie jou kop toetse nie?? Jy
moes al jou lepel uit die laai gehaal het met al hierdie ernstige
siektes maar tog vind jy n tydjie om te kom donasies vra op fb.
Die ergste van alles is jy kon nog nie 1 van hierdie genoemde siektes swart op wit met n verslag bevestig nie... NIE EERS JOU GEBREEKTE RUG NIE.
Dis maklik om fotos voor n scan te neem of jou "kamtige admin" saam te
vat as getuie en bla bla bla met die mond n lawaai te maak. Als wat jy
praat is nonsens... die proof lê in verslae
No comments:
Post a Comment