Debbie Els Vs KAAPSE ONAFHANKLIKHEID

 DEBAT IN PUBLIEKE BELANG.

KAAPSE ONAFHANKLIKHEID:
Is die leiers wat Kaapse onafhanklikheid voorstaan eerbaar of is daar duistere motiewe?
Kaapse onafhanklikheid is n haalbare strewe en n begin van ons volkere om onder ANC se onderdrukking en wandade te kom.
Maar wil ons die ANC vervang met veel erger net oor velkleur? Wel, onderrokke het duidelik uitgehang in die onlangse tussenverkiessing en pertinente vrae sonder antwoorde gelos.
Cape Independence Party het n uiters onvanpaste persoon as kandidaat as raadslid gestel. Alle navrae en uitwysing is ignoreer en daar is selfs sover gegaan om die wet te misbruik om die kennis van die publiek., die kiessers te hou.
Navrae aan CapeXit en United Liberty Alliance word afgemaak met n voorgee dat hul nie politieke partye is nie en nie verantwoordbaar staan nie.
Tog word Kaapse onafhanklikheid gedryf spesifiek deur CapeXit, ULA, Cape Independence Party. Hul word verder bygestaan deur Cape Independence Advovacy Group.
My vraag aan die betrokkendes: Julle werk saam met Cape Independence Party in strewe na Kaapse onafhanklikheid. Hoekom het julle nagelaat om die kiessers bewus te maak van Cape Independece Party se hoogs omstrede en veragtelike kandidaat? Hoekom het julle n blinde oog gedraai? Kom verduidelik asb aan die volkere en nasie hoekom julle vertrou kan word as die leiers vir Kaapse onafhanklikheid. Op hierdie stadium bleik julle niks beter as die terroriste self te wees nie, jul het tog geen probleem dat JULLE politieke verteenwoordiger self n terroris of ten minste n ondersteuner van terrorisme en volksverraad is nie.
Hein en Riette Van Aswegen Marx van ULA.
Des Palm
Andre Beetge
Kom verduidelik asb vir die publiek hoekom ONS julle met ONS belange kan en moet vertrou? Want iemand of almal is besig om ONS te belieg!!!!
 

 

 
 
 

 

 

 
 

No comments:

Post a Comment