UITERS DRINGEND
Debbie Arnelda Els (Campbell) Hervet
Nou goed Debbie jy sê hierdie is dan nou die begin van jou nuwe "aggressive treatment" en
jy laat hoor spesiaal dat jy lief is vir jou "haters" ook want jy wil
met n skoon hart die pad begin stap!!! Maar die vraag ontstaan nou "IS JY LIEF VIR JOU FOLLOWERS OOK?"
VERTEL VIR ONS MOOI WAT IS HIERDIE AGGRESSIVE TREATMENT VAN JOU EN BY WATTER TIPE DR DOEN JY HIERDIE TREATMENT?
Jy
wat altyd daarop aandring dat ons moet ons eie huiswerk doen ... weet
jy dat hierdie sogenaamde behandeling vir enige mens vir vele siektes
gegee kan word? (Even vir jou asma).
Jy sien Debs ek het my huiswerk goed gaan doen en ek weet presies wat aangaan -
SO COME CLEAN DEBBIE!!! Dis
nou tyd vir die waarheid. Jy is n publieke figuur en ek weet nou nog
nie hoe jy dit regkry nie MAAR daar is 1000e mense wat jou wel support
en van hulle kyk op na jou.
Het jy al ooit eenmaal gedink aan die skade wat jy doen deur al hierdie SNERT te verkondig op social media Jy promote "aggressive treatment" op die natuurlike manier en al wat jy eintlik daaroor uitwei is n streng dieet!!!
Jy "mispresent" die waarheid oor die sogenaamde " alternatiewe behandeling" by n kwak wat nie eers mediese fondse aanvaar nie - maar jy maak dit baie baie duidelik dat chemo terapie en radiation nie sal oorweeg nie.
VOLGENS die mediese raad kan jy nie adviserend wees en aannames maak sonder geldige akkreditasie nie.
Hierdie
is natuurlik een van jou taktieke om jou skenkers mee te bedonner want
met chemo terapie en radiation sal jou hare uitval en dit is die rede
wat jy so wegskram daarvan.
Nou kyk ek weet nie of jy en hierdie Twahir saam net in Mauritius tronk was nie (o nee sorry ek sien dis Tahir) maar ENIGEEN wat vir jou sê jy HOEF NIE OP TE HOU ROOK as jy longkanker het nie... rook self boom.
Het
jy al ooit aan die gevolge gedink as 10 en moontlik meer van jou
followers wat dalk vandag kanker het hul behandeling staak omrede die
twak wat jy hulle vertel en vals hoop gee??
Jy is baie vinnig om my aan te val en sleg te sê (so ook van my lede op die Perdeby) maar jy kon nog nie 1 van die vrae op hierdie groep reguit beantwoord nie??
Jy dreig net elke keer om my hof toe te vat!!!! Maar kom jy's baie
welkom dan kan hulle jou sommer verplig om al ons vrae te beantwoord dan
gooi ons sommer almal wie met jou issues het sê sakies op die tafel. (En trust my daar is baie lyke wat jy al op jou pad agtergelos het wat jou nog nooit vergewe het nie)
Nee ou 00Debs jy moet begin practise what you preach jong..... baie van ons lede hier op Perdeby glo nie aan jou fairytales nie.
Wake up and smell the Coke (sorry I mean the coffee)!!! Oeps ekt
vergeet no more Coke van vandag af nie. Jys nou n bekende figuur en
mense kan met mekaar in verbinding tree met social media. N mens kan net
so ver wehol vir antwoorde.....
Verskriklik ne.....
Ek hoor ook so tussen die lyne jy begin jou followers "sielkundig voorberei" op n volkome genesing van die Vader aangesien jy mos nou reeds die "sign" in die vorm van die swart man wat vir jou kom bid het beginne spin. Ek sê weer... jy mislei en gee vals hoop aan 1000de mense wat jou follow.
Jy
het al bloedkanker, klierkanker, rugkanker en longkanker gehad - jy
speel met die goed Debbie en ek dink nie jy besef wat jy hier begin het
nie.
In jou eerste live video na hierdie "attack" op jou deur die polisie het die rug geknyp sodat jou regter been pyn en kyk waar trek ons nou al.... die pyne het nou werklik al van die regterbeen regop deur die longe na die linkerknie toe al getrek.
Nee wat ou Debbie.... volg jou eie goeie raad en COME CLEAN!!!!
Ps: Onthou jy jou woorde aan my ou 00Debs....
Vetgat Copper agter sy kleybord wat fokkol doen en die een wat nogals oulik is en in jou eie gesig ontplof....
Speel voeltjie voeltjie en vlieg binne in jou moer ne 00Debs.....
Lovvies en dankie vir die motiveering.
BAIE
BELANGRIK: MENSE AANBEVELINGS VIR DIE BEHANDELING VAN KANKER MOET ALTYD
MET N SPESIALIS BESPREEK WORD EN MENSE WIE OPGELEI IS HIERVOOR. ALLE
ANDER STORIES WAT GENEES IS PRESIES NET DÌT... STORIES. MOET EK WAARSKU U
DUS HIERMEE VOLG ASB NET PROFESSIONELE OPGELEIDE DOKTERS/ SPESIALISTE
ALVORENS JY N BESLUIT MAAK WAT DIE RES VAN JOU LEWE KAN BEÏNVLOED.
WEES VEILIG ASB EN TAKE CARE... Die PERDEBY
VERDERE BEWYSE EN VIDEOS SAL SLEGS OP HIERDIE EEN POS VOORTGAAN
Debbie Els jy noem 3 x Dokters wat jou J88 / verslae ingehandig het.
Watter Dokter se J88 het jy ingehandig in jou Aanranding-saak teen die SAP.
8 Nov Dr. Zetske
16 Nov Dr Beate
24 Nov Dr. Burger by Mkem
Debbie Els Vs 3 Dokters J88`s
Hanlie Nel
Debbie Els ek stem saam met Pottie Potgieter
... JY MOET NOU BEGIN VERANTWOORDELIKHEID VAT vir alles wat jy
kwytraak. Jy bly hammer op VRYHEID en die WAARHEID maar jy wil nie die
waarheid kom uitlê nie. Jy het mos nou alreeds al jou kwale en pyne op social
media uitgeblaker hoe kan jy weier om die bewyse te wys en sê dit het
niks met niemand uit te waai... STEM DIE papierwerk nie ooreen met wat
by jou mond uitkom nie. Ek tripple dare jou nou al hoe lank om vir my
die bewyse te wys dan donate ek ook vir jou. Maar kom ek sê jou Debbie
jy is vinnig om te mense te blok as jy in n hoek is... dia mos wat mense
doen wat benoude spronge maak. Ek kan jou een ding verseker ek het baie
tyd en ek sal aanhou vrae vra tot ek antw antwoorde op hierdie vrae
kry. Jy sien 00Debs jy verbeel jou jy fight vir die boere en dalk scam
jy 80% vañ hulle ook om dit werklik te glo maar daar is die 20% van ons
wat nie vir jou tranetrekker stories val nie en ONS... ons (dis nou
Vetgat Pottie wat agter sy rekenaar sit heeldag) en die res ons gaan die
boere red van jou skynheiligheid en leuens.
Pieter De Lange
My sister het ook haar ore uitgeleen tov aternatiewe behandeling.
Sy is nie meer met ons nie.
Hanlie Nel
Pieter De Lange
dis exactly vir hierdie rede dat hier gekeer moet word. Hierdie vrou
het 130000 followers op haar groepe en baie mense kyk op na haar oor
goeie dinge wat sy wel tussendeur doen. Hierdie snert gaan deur
onskuldige mense aangegryp word as hul desperaat is
Pottie Potgieter
Author
Admin
Nou ou OODebs ek sien jy gaan vanaand weer bietjie uitpak oor my leuens ne.
Ag
los nou die op en af en beantwoord die ou vragies en WYS die Strokies
ens en NEE moenie ou OONinja Turtle ogies gebruik om te se hy sien al
jou State en inligting nie want as jy my nie vanaand verkeerd BEWYS nie is hy as ongeloofwaardige Parasiet net so diep betrokke in die snert waarmee jy besig is.
Kom wys nou die Wereld watse bulshitter ek is met JOU BEWYSE.
Jy kan mos of KAN JY NIE.
Jy is mos iemand wat die waarheid voorstaan, OF IS JY NIE.
Hanlie Nel
Pottie Potgieter
sy is baie vinnig om jou sleg te sê en sy pprys haar eie gat vreeslik
deur te noem alles wat sy vir die boere, die children en die elderly
doen. Ja sy het n paar goeie dinge gedoen maar daai was vir die eyeblind
om die pragtige swaan b…
Pottie Potgieter
Author
Admin
Hanlie Agenbag Nel Haar grootste foutjie was om my `n vergat Copper wat heeldag agter sy keybord sit en fokkol doen en vra wat ek al gedoen het.
BIG MISTAKE
Hanlie Nel
Pottie Potgieter
kom ek vir jou sê hoe ek dit sien... jy gaan baie meer boere en
landsburgers help as 100 mense kan sien dat hulle nie net donasies moet
betaal aan jakkalse wat soos skapies aantrek nie.
Pottie Potgieter
Author
Admin
Hanlie Agenbag Nel En dan is ons nognie eers by die medepligtiges nie.
Pottie Potgiete
Dit is ons Liefdevolle Eerbare 00DEBS volgens haar Broer.
Hanlie Nel
Pottie Potgieter
Pottie Potgieter
en dis nou dieselfde liefdevolle Debs wat ons almal so gereeld vertel
ons moet lief wees vir ons moeders... hare is nie meer daar nie. Is dit dieselfde vrou wat so omgee en baklei vir "the elderly" en "die boere"? Joh?
Nigella O'Rourke
I
just want to ask 1 question, if you're not working and have been handed
a 'death sentence', why not be treated by an outpatient department in a
government hospital? At least then your 'treatment' will be ongoing and
you don't need to rely on donations for medical bills? Can someone please help me with the answer to this question?
Pottie Potgieter
Nigella O'Rourke DIT IS PRESIES WAT SY MET HAAR SASSA INKOMSTE DOEN MAAR LIEG VIR HAAR SKENKERS.
SY IS `N HOSPITAAL PASIENT .....
Hanlie Nel
Nigella
O'Rourke you see the problem is whem you admit that you indeed is a
state patient you cannot ask for donations to pay private doctors.
Exactly why we want the prove. Debbie is talking around the questions we
asking
Pottie Potgieter
Sy
verkoop kastig al haar skilderye om vir onkostes te betaal maar stuur
nou sommer Plaasboere in hulle moer omdat hulle my video gesien en haar
gevra het vir uitgawes.
Mamoerse vreemd ne.
Nigella O'Rourke
Pottie Potgieter I also watched the live and she got angry at the farmers for asking questions, even broke out in a sweat but if one is innocent then one wouldn't mind answering questions
Hanlie Nel
Nigella
O'Rourke exactly.. since everything (actually more than everything) are
already out there in public so why not just show the receipts etc. I
mean thats just fair
Nigella O'Rourke
Hanlie Agenbag Nel exactly!
Pottie Potgiete
Terugvoering OODebs Live op 2021/12/02
Nou
ou Debs jy het alles probeer om my sleg te maak en ek moet se jy het
nogals indrukwekkend gelyk op die einde toe jy so verslaggie na
verslaggie uitgooi maar toemaar, dit is natuurlik net tydelik vir my en
my 10 `followers`.
Jy
speel kat en muis en omseil die belangrikste met jou glibberige mond en
trane Ninja Turtle ogies maar kom nie by die punt uit hoe jy LIEG oor
waarvoor jy so bedel vir Mediese onkostes by `n Staats Hospitaal nie.
Onthou
jy daai strokie met die Mamoerse bedrag per Week wat jy by die Apteek
weekliks kry, Ja daai gevoude een wat jy op `n Live so rondgeswaai het
en wat niemand kon sien wat gekoop was nie.......`BIG MISTAKE`.
Dankie
ook vir die Inligting wat vir my gestuur is deur Plaasboere wat wou
skenk en aangegegde dokkumentasie met BEDRAE wat hulle ontvang het.....
`BIG MISTAKE.
Karma is `n Bitch
Wendy Swannell
Pottie Potgieter so she is attending a government hospital and NOT a private one?
Pottie Potgieter
Wendy Swannell
Jip en dis hoe stupid haar skenkers is. Sy se sy betaal Kontant nou
hoekom betaal n in `n vuil vieslike besnotte Hospitaal tussen al die
kieme gaan sit waar sy vir dieselfde scans ens in die gemak van `n skoon
Privaat Hospitaal dit kan doen.
Sy befok halmal so vir geld, tot vir haar Medikasie ook.
Hanlie Nel
Wendy Swannell en die privaat drs wat sy WEL gaan sien is toe nie so UITSTEKEND en welbekend soos wat sy op haar live feeds claim nie.
Hanlie Nel
Wendy Swannell vra haar jy soek die kwitansie van Ongevalle wat sy die dag van die insident (9 oct) betaal het by Carl Bremer hosp
Pottie Potgieter
Hanlie Agenbag Nel Sy kan nie, jy sien dan nou sy stuur Boere in hul peki omdat sy nie uitgawes kan wys nie.
Wendy Swannell
Hanlie Agenbag Nel die R700 bedrag? Ek het ook daaroor gewonder
Hanlie Nel
Wendy Swannell gaan kyk mooi en syt dit gewys gisteraand sy was 1ste keer by Carl Bremer op die 14de
Wendy Swannell
But
why has she decided on treatment when she clearly said that she was
going to ignore the C and when it's her time, then it's her time?
Pottie Potgieter
Wendy Swannell No TREATMENT no DONATIONS....
Wendy Swannell
Pottie Potgieter wow, this is bad
Hanlie Nel
Wendy Swannell
remember now this is now the "natural way". Her hair will not fall out
from thia treatment. According to her this procedure is lot more
aggressive than chemo and radiation. Truth is this is some treatment a
doctor give "any human for any illness".
Pottie Potgieter
Sy
word nou ook slimgemaak want iemand moes vir haar gese het om alles
neer te skryf en te lees tydens `n Live dat sy haarself nie so in die
voet skiet met haar gelieggery nie.
Hanlie Nel
Pottie Potgieter whahaha sy moes al lankal maar n kommunikasie beampte aangestel het
Alexia Athena
Dez begs on her behalf and he has about 34000 followers hypnotised with the methods he has studied
Alexia Athena
People are invited to send her R100 each so that she can "fight their case" re lockdown losses...that's a lot of money
Hanlie Nel
Alexia Alexia
scam innocent ppl... thats but just one of their tricks. This donations
for her medical cost and medisyn also nonsense. Why do you think she is
getting so angry and not showing us the real stuff. But watch this
space.... she claiming she helping the people and our farmers. We will show everyone exactly how she doing that
Hanlie Nel
Alexia Alexia imagine if only 1000 ppl do that.
Alexia Athena
Hanlie Agenbag Nel that's a lot of cocaine
Karen Emslie
Ek
het van die begin af n nare, gal bitter gevoel gehad oor die vrou wat
orals gestaan en bedel het. Tot op haar live by die Brackenfel skool
episode gebedel vir iets te drinke en toe iemand vir haar n red bull
bring toe kon sy die kamtig nie drink nie…
See more
Pottie Potgieter
En dit is OODebs al van Skool af wat kastig so omgee vir `KINDERS`.......
Karma het nou eers begin vir Mev. Zoempie.
Hanlie Nel
Sjoe Karen Emslie
gelukkig het ek daai tyd nog nie gesien nie.... wat my dwars in die
krop begin steek het was daai video waar sy in die rolstoel die polisie
so sit en sleģê in hul gesigte... sjoe hell dit was darem swak styl en
net die wete hulle stuu…
See more
Wendy Swannell
Karen Emslie
i remember that day very, very clearly. A friend shared the live and
that was the first time that i had ever heard of her but i was shocked
how she arrived with a phone with low battery and no charger, when
you're going to go live? , then asked everyone for a charger I remember her sending the guy to a shop that he had to drive to to get her a coke
Jenni Tuck
Wendy Swannell correct
Alexia Athena
Wendy Swannell I wonder how many power banks get scored that way "oops I couldnt find you to give it back and now its at home..."
Alexia Athena
Wendy Swannell it's been done to me a lot, so I'm aware of this one! trust is a luxury we just can't afford anymore
Hanlie Nel
Alexia Alexia
ja and see now with the wheelchair... those bikers went out of their
way to donate it to poor Debs who was crippled by the police!!! Even
send it into the world!! And now not even 2 months later she walk in the
mall
Alexia Athena
Hanlie Agenbag Nel "crippled by the police" I have never heard such a shameless scam
Wendy Swannell
Hanlie Agenbag Nel it's a 'miracle'
Hanlie Nel
Wendy Swannell STRANGE HÒW POTTIE SAW THAT FROM THE VERY START NEH!!!
Wendy Swannell
Hanlie Agenbag Nel presies so!!!
Jenni Tuck
Karen Emslie I remember that day as well.
Vivienne Mulders
She blocked me last year so I lost track of her..
Wendy Swannell
Vivienne Mulders and me too but we can see all here
Jenni Tuck
Vivienne Mulders yep I am also blocked, because I agreed with what ADH said about her on one of his lives.
Wendy Swannell
Jenni Tuck the truth hurts Jen
Vivienne Mulders
Jenni Tuck yes, same reason, Jenni
Hanlie Nel
Jenni Tuck and you know the sad thing now AGAIN ADH was right with this!!! Just nobody believed him!!!!
Jenni Tuck
Hanlie Agenbag Nel I believed it because it had been happening for looooooooong before he spoke about it.
Pottie Potgieter
Sjoe en die bewegings darem van `n rug wat op twee plekke gebreek is en so te se eintlik verlam behoort te wees....
Pottie Potgieter
en die "oe" en "aa" aan die beginne van elke live feed!!! Veral as mens
nou wonder of daai rug regtig gebreek is. Miskien moet sy iemand vra om
vir haar te verduidelik wat staan op die xstrale se verslae. Eks nou
ook nie n dokter nie maar as mens die woord "fracture" sien is dit nie outomaties te sê dis gebreek nie neh!!!!
Pottie Potgieter
Hanlie Agenbag Nel En dit is PRESIES waarmee sy die onkundiges mee vang.
Hanlie Nel
Pottie Potgieter
en die "oe" en "aa" aan die beginne van elke live feed!!! Veral as mens
nou wonder of daai rug regtig gebreek is. Miskien moet sy iemand vra om
vir haar te verduidelik wat staan op die xstrale se verslae. Eks nou
ook nie n dokter nie maar as mens die woord "fracture" sien is dit nie outomaties te sê dis gebreek nie neh!!!!
Pottie Potgieter
Hanlie Agenbag Nel En dit is PRESIES waarmee sy die onkundiges mee vang.
Susan Van Der Meree
Nou
is ek so deurmekaar soos kots in n tuimeldroeer! Is alles wat julle
hier se die waarheid? Ek het self gewonder oor gebreekte rug want het
altyd gedink mens is dan verlam.
Pottie Potgieter
Susan Van Der Meree Nou moet julle mooi verder oplet.
Die
kanse dat daai rug NIE GEBREEK is nie na sy klomp snert en `n J88 gewys
is is 0.1%. Ons het Dokters en `n Radioloog wat die verslae vir ons
uiteensit en PRESIES dieselfde met die X-Ray van haar Kanker.
NIKS
BEWYS enige kanker op daai X-straal nie maar kyk soos ons die bewyse
gaan plaas. Daai vrou is `n Profesionele Con Artist en bedonner almal.
Hanlie Nel
Susan Van Der Meree
ou 00Debs raak pleinweg n bietjie oud. Osteoperose begin sy ding doen
in ou vrouens en jy weet dan breek ons gebeentes mos maar sommer vanself
partymaal.
Ons vra vir 00Debs om die findings van daai scans mooi te wys maar haar foon …
Pottie Potgieter
Hanlie Agenbag Nel En haar geheime Apteek gevoude strokie se Medikasie pas ook mooi hier in ne.
Pottie Potgieter
Het iemand al daaraan gedink hoekom sy my nie Hof toe sleep soos sy met ADH gemaak het nie.
Wel
sy weet waarmee ek sit en as sy daai stappie gaan neem sal Carte
Blanche, die Pers en SARS saam met my daar opdaag en ek sal haar looi
van wat op skool gebe…
See more
Hanlie Nel
Pottie Potgieter
moenie vergeet hoe lief sy die boere het nie... en hoe sy wat Debbie is
en Twahir Abbubaker derduisende (NEE MILJOENE uit boere (Amanda en haar
man) gescam het nie. En dit nogals nadat hulle haar verblyf gegee het.
Pottie Potgieter
Hanlie Agenbag Nel Ai die Liefde vir die Volk darem en die brief van haar Broer.
Lynne Bryden
My
word now the truth about Debbie is really coming out now....always
thought there was something fishy about this woman.... Started with a
gift of a car..... Wont listen to all her lies again as you said... and
she always said that she was telling the truth....??????!!!!!
Hanlie Nel
Lynne Bryden
the problem is she getting money from people who believe her story and
feeling sorry for her. Thats where the problem lies... misrepresenting
the truth to get money donated
Lynne Bryden
Hanlie Agenbag Nel
what a corrupt person Debbie is.... This is disgusting.. I feel sorry
for the people who have donated money to her.... I hope they stop
donating and know what she really is.....
Hanlie Nel
Lynne Bryden
exactly why it must become know to the public... as far and wide as
possible. Debbie have about 6 active groups with a totsl following of
around 130000
Lynne Bryden
Hanlie Agenbag Nel who are the other groups cause we must report them to be removed...
Hanlie Nel
Debbie Els (privaat public figure)
Debbie Els (Franswa Jerome)
UNITE SA (2.7k members)
Debbie Els Pro Choice Support Group (1.5 members)
Stop farm terrorists attacks movement (16k members)
Stop farm attacks and murders in South Africa (108k likes)
Stop farm murders/attacks movement (3.5k likes)
You tube channel
Margaret Victor Nell
Lynne Bryden you are the corrupt not Debbie
Margaret Victor Nell
You all like Anthony Hall
Margaret Victor Nell I'm glad that he exposed her but theyre both as disgusting as the other
Hanlie Nel
Margaret Victor Nell
Im rather whatever u think of me and protect the elderly and the
farmers from a scammer talking them out of their hard earned money... I
will definately not look the other way
Lynne Bryden
Margeret
Victor Nell I don't expose myself on f/b like Debbie does so how can
you say that I'm corrupt.. I'm going to share everything I see about
Debbie so that everybody even overseas can see what she is doing and
the proof that the people are busy getting... You are a fool listening her....
Alexia Athena
Lynne Bryden omw I hadnt even THOUGHT of all the foreign currency
Lynne Bryden
If Debbie has a broken back shouldn't she be paralyzed.... Hhmmm.... Looking for money that she is not going to get....
Pottie Potgieter
Lynne Bryden
Ons is besig met die X-Ray en verslae en wag vir die Radioloog maar
KLINK of dit `n vroee stadium is van verbrokkeling en dit die rede vie
al die energie meds en gewig verloor snert waarvoor mense betaal en dink
dit is kanker meds per Week by die Apteek.....
Lynne Bryden
Baie dankie.... Regte skelm....
Denise Herselman
Well Mr Ass hole and company, bet now that the truth is out with all the hard evidence, you all feel like right poepols.
May God forgive you for your hate crimes.
Is it jealousy??
Or just plain nasty??
I think you owe Debbie an apology for all your lies and gossip...you are worse than a bored old woman.
Try to be a bit more like Debbie, try to do some good in this world before you die.
I for one, unlike Debbie, will have no sympathy for you if you are diagnosed with cancer. Remember, karma is a bitch
Pottie Potgieter
Denise Herselman Baie Dankie.
Voel jy nou beter of het jy nie bygedra vir die `dieet` medikasie nie..
Pottie Potgieter
Denise Herselman Gewoonlik praat ek nie met dom mense nie maar ek het tog `n vraag aan jou en hopenlik verstaan jy die vraag.
Hoekom is Debbie in `n rystoel......
Kan jy `Mr Ass hole` eerlik antwoord asb en as jou IK te laag is om te verstaan ignoreer dan maar net die ou Sub. A vragie.
Denise Herselman
Pottie Potgieter was jy daar? Het jy gesien hoe hard is sy geslaan? Daardie drie groot mans sou jou rug ook gebreek het.
Maar dit is eers later bevestig dat die kanker ook in haar rug versprei is, so meskien is haar rug ook nie sterk nie.
Hoekom praat jy so lelik van Debbie? Wat het sy ooit aan jou gedoen?
Weet
jy wat jy aan haar kinders en kleinkinders doen? Hulle is bang en
hartseer en moet lees hoe n vreemdeling so lelik van hul ma en ouma
praat.
Gaan sit n bietjie saam met Debs in daai hospital, kyk hoe hulle die kanker behandeling doen.
Ja, so is nie in n staats hospital nie, jy Kan die behandeling nie daar kry nie.
Debbie
het jou nie gevra vir geld nie maar as dit jy was wat so siek en seer
was sou so die eerste gewees het om vir jou te help.
Jy is n baie siek man.
Hoekom steek jy jou neus in haar besigheid? Wat het dit met jou te doen?
Ja,
daar is dom mense wat jou glo en teen Debbie gedraai het. Mense wat
vergeet het van alles wat Debbie oor die jare gedoen het en na jou
skinner stories luister. Maar God slaap nie.
You, Mr, have stolen Debbie's character, that is a sin and you will not go unpunished for it.
Best you get your facts straight because when Debbie dies your soul will die too.
I have never known anyone as cruel as you. All your blind followers will one-day be embarrassed and will turn on you.
You answer me now. Why are you obsessed with destroying Debbie? Does it make you feel important?
Stupid people want to know why Debbie can still stand? Her back is fractured in 2 places but her spinal cord is not broken.
Debbie loses no sleep over your pathetic opinions but think of the added heartache you are causing those children.
PS. I would rather have a low IQ than be like you with no heart.
May God have mercy on your wicked soul.
Hanlie Nel
You see Denise Herselman its not only Pottie Potgieter
who not believe a word coming from this womens mouth. you will be very
very surprised to know exactly how many people behind the "keyboards"
have a very long history with Debbies fraud and scams.
Tell
me just for interest sake did you noticed that the word cancer was
never mentioned in those reports... what was well mentioned is the word
"mass". Now Im no medical expert but my commensense telling me it there
are something suspicious looking they must do a biopsy te establish
whether its cancer. did you even know that you get different kinds of
lungcancers? Well I wonder if she know that herself??
Nou
laat rk jou gou reghelp niemand hier het iets teen Debbie nie.... MAAR
ONS ALMAL HET N HELSE PROBLEEM MET DIE FEIT DAT SY LIEG OM SIMPATIE DAAR
TE STEL OM GELD UIT ONS ONSKULDIGE MENSE TE SCAM (Dit nogals die
meerderheid boere). Nou kyk as dit vir jou okay is... ons like dit niks.
net
so by the way... het jy al bqi navorsing gedoen oor die huidige
behandeling wat sy op die oomblik kry??? gaan vind uit dan kom praat jy
weer met my.
Pottie Potgieter
Denise Herselman Jy is blind.
Vat
daai kanker X-Ray en die verslae van 00DEBS Uys, JA jy het reg gelees,
Debbie Armelda UYS as jy weer na jou eie Dokter toe gaan en dan sal jy
self ondervind wat lekker lag is.
Skrik dan sommer wakker ook.....
Hanlie Nel
En
net so tussen my en jou Denise wat het van die L4 leak geword??? Het
dit van die verslae afgeleak.... whatever a l4 leak ookal is. Dalk kan
jy my sê!!!
Pottie Potgieter
Hanlie Agenbag Nel En die gat waardeur die senuwee in die heup was.
As hulle nog twee beskrywings op die verslae moes bysit sou die verslae kwallifiseer vir `n boek.
Alexia Athena
Denise Herselman this is called "being a flying monkey". When con-artists get decent ppl to believe them and fight on their behalf.
Denise Herselman
Hanlie Agenbag Nel she is being treated by oncologists.
The
treatment she is receiving is not chemo nor radiation but an aggressive
immune responding treatment. The same as I received for pancreatic
cancer. The side affects are extreme including shingles which so far she has not got. It breaks you down completely but, as in my case, can be very affective.
Do your own research.
Denise Herselman
Pottie Potgieter she did not need to give any proof, this is a personal journey.
Back off.
Denise Herselman
Alexia Alexia
if a con artist can produce those symptoms, fool doctors and hospitals
and lawyers and police and her own family and thousands of others..she
needs a medal.
She should also be living very comfortably in a smart home with new furniture and so I wonder what her motive is??? Will her death be faked too and who would benefit from that?
I
am not fighting on her behalf, I am only voicing my opinion and my
shock at the cruelty and insensitivity shown to her children.
A biopsy is not always needed, T counts can show enough....try fake blood results.
Pottie Potgieter
Denise Herselman
Se moer, sy moet verduidelik as sy die Volk bedonner maar wag, julle
bekke gaan oop hang as sy haar skede verruil vir `n Oranje pakkie en so
Hoor my Lied vandag, dit kom.....
Alexia Athena
Denise Herselman the money fuels a severe drug habit. prescription and other. easily R1000 a day. ask any addict
Alexia Athena
Denise Herselman she would be wise to fake her own death. And she'd profit from it too, you can be sure
Margaret Victor Nell
Alexia Alexia you will go to hell one day for sure
Pottie Potgieter
Margaret Victor Nell Ek ook maar kriminele moet boet hier op Aarde.
Dankie Alexia Alexia gelukkig het ek `n Maatjie in die hel en daar moet die skelms wegbly......
Hou dop ek gaan netnou die Medikasie plaas waarvoor julle so betaal......
Alexia Athena
Margaret Victor Nell If I go to hell for protecting ppl from scams, so be it
Hanlie Nel
Denise Herselman
I did!!! Are you very sure.. the treatment she is receiving ANY person
can get with ANY illness and its given by a General Practitioner
Denise Herselman
Hanlie Agenbag Nel really? Like Panado? Funny I could only have it administered in a hospital by an oncologist so please tell me more.
Hanlie Nel
Hanlie Nel
Does
that look familiar to you. Just tell me if you want the GP organizing
this "this very aggressive procedure" to you. I will gladly PM you the
number. This is for all illnesses
Denise Herselman
Hanlie Agenbag Nel And your point is???
What has this got to do with cancer treatment?
Sorry, I find your info totally irrelevant.
You need to get a life, I am totally bored, this is like talking to a wall .... blank space!
Margaret Victor Nell
Denise Herselman these people are all sick. Dont know why they dont mind their own business. They will all rot in hell one day
Hanlie Nel
Denise Herselman exactly!!! That is the treatment Debbie is currently getting. Its not making sense neh.
Alexia Athena
Margaret Victor Nell you should look up "cognitive dissonance" it'll save you from a lot of con-artists going forward
Denise Herselman
Alexia Alexia like you??
Denise Herselman maybe you must wait a day or 2 Denise ... you will be surprised to see what we going to show u
Suezette Craven
Alexia Alexia
did you learn about narcissism. Well then you would know how they can
conn people. Maybe you need to learn more. Wake up do your homework
properly
Suezette Craven
Alexia Alexia
cognitive dissonance got nothing to do with the people's awnsers. Thats
what happens to people who are abused by narcissists. Catch a wake up
call
Pottie Potgieter
Onthou
julle wat ek gese het, sy kan nie Chemo kry nie want dan gaan haar hare
uitval en hoe verduidelik sy dan dat sy nie kanker het nie.
Ek het GESE daar gaan wonderbaarlike genesing kom maar fokkit ek het nooit gedink dat dit so gou gaan kom nie.
Wel enigste
rede is dat die skenkings nie so mooi werk vir haar sogenaamde siektes /
beserings nie en dat sy weer op die pad moet kom en siedaar, `n Week se
behandeling en daar waai die rolstoel en sy was nie eers vir die
gebreekte rug behandel nie....
Ongelooflik....
PRESIES WAT EK VAN DIE BEGIN AF GESE HET EN WALLA.....
Hanlie Nel
Pottie Potgieter ek love daai gedeelte wat jy die mespuntjies in elke selletjie voel steek.
Pottie Potgieter
Hanlie Agenbag Nel Die vroumens gee mense wat regig kanker het nou moerse vals hoop met haar siek brein.
Denise Herselman
Pottie Potgieter FFS! Julle is ń siek klomp skinner bekke.
Do you jerk off on these stories?
I can't put my head around it, you need a sex change, you would make a super bitch.
Now I am blocking this group of sick people before I puke.
Be very careful, you as an ex cop (which explains a lot) should know about deformation of character.
You have no fucking clue about Jack shit but carry on, karma is a bitch.
Pottie Potgieter
Denise Herselman As jy n siekte het kom Perdeby toe, hier genees ons gou...
Kym maar na die bewyse wat nou gaan kom.
Hanlie Nel
Denise Herselman tatta hasie hasie
Pottie Potgieter
Denise Herselman Jy het nie `n siek brein nie maar `n sex brein.
Sies jy is seker nie n Dame nie ne.....
Pottie Potgieter
00DEBS dalkies moet jy nie daai `rolstoel` so vinnig weggee nie want Karma is `n `bitch` en gaan jou verseker inhaal.
Hanlie Nel
Pottie Potgieter
ek het rede om te vermoed dis lady Karma wat haar nou reeds
ingehardloop het. Sy het immers oor jare nou reeds verskeie mense se
lewens verwoes!!! En met n gladde bekkie daar uitgekom. Syt 1 goeie daad
gedoen maar vir elke goeie daad 50 slegte dinge teruggegooi.
Alexia Athena
Oscar P het ook goeie dinge gedoen...
Magdalena Van Greunen
Die man is een woord n groot kramp
Dina Vermeulen
Waaroor gaan die geveg??? Ek kyk nie eers die videos nie. Hoekom??? Is dit nodig???
Pottie Potgieter
Dina Vermeulen Bedrog in die ergste graad.....
Pottie Potgieter Ok. Ek lees nie alles nie.Is sy nie saam Ricardo in die hofsaak oor die pes virus nie??
Pottie Potgieter
Dina Vermeulen
Ek kom nog daarby ook uit. Hulle is nie meer saam nie en sy het vir
Ricardo gese sy het haar volgelinge ook so ingelig wat `n mamoerse
liegstorie is. Sy het net die Groep se Naam verander sonder `n Woord en
gaan aan asof niks gebeur het nie.
Margaret Victor Nell
Pottie Potgieter
you are a sickening man Die wiel draai . The day you get cancer you
will think twice. .and will suffer a terrible death. You better ask God
for forgiveness cause you will rot in hell.
Hanlie Nel
Margaret Victor Nell
al wat ek kan sê is wow!!! Het jy Debbie se uitslae gesien? Weet jy dat
mens eers met n biopsie kan sè of iemand kanker het. Xrays alleen kan
baie dinge aandui ... asma of selfs longontsteking. Nêrens in daai toets
uitslae staan enigiets van longkanker, leukemia,
rugkanker of klierkanker nie. En om alles te kroon kry mens nig
verskillende soorte long kanker ook. Nou luister jy nou mooi... as jy
als vir soetkoek opeet kyk bqi hoe lieg sy vir julle met die medikasie
wat sy so vir haar kanker koop - jy weet die 75 pille per dag waarvoor
daar weekliks donasies voor gevra word. Ek hoop JY het die ordentlikheid
om na al die inligting wat nog hier gaan uitkom vir Pottie Potgieter omverskoning te vra vir hierdie commin comment
Pottie Potgieter
Hanlie Agenbag Nel
Ek sal deur die Nag alle kwitansies sowel as die voorskrifte plaas en
ook wie se goed sy koop en waarvoor die skenkings ook betaal.
Hanlie Nel
Pottie Potgieter
ja wys!!!! Miskien kan party mense dan die prentjie beter verstaan en
kan Debbie dalk kom vrae antw soos byvoorbeeld die miljoene wat sy die
boere... Amanda en Toon uitgescam het saam met Abbubaker. Of dalk hoe sy
die sanger en n ex boyfriend Garner Nel se lewe verwoes het. En al die ander vrae wat sy so mooi omseil deur jou eerder sleg te sê
Hanlie Agenbag Nel
apologise for what. You people are all satans family. Dont you
believe in peace. Life is so short but you will back people down when
they do good. So there you are have you done anythi g good for your
neighbour. Ive nothing further to say to you.
Hanlie Nel
Margaret Victor Nell
Im busy doing just that. You know everyone is not constantly behind
cellphone camera making lives talking crap to scam others. The truth
hurts
Johnny de Wit
Margaret
Victor Nell as a young man i was force to alot for this country wich i
not regret. But what dit all i young men get .,kick in the ass. So ya
Lynne Bryden
Margeret
Victor Nell you should be ashamed of what Debbie is doing... All the
lies and stealing money with donations from her followers... Debbie is
like CR all the looting and the lies she should be locked up.... I feel
sorry for her followers but I hope they all see
what Debbie is like cause I'm going to share everything about her so
that the whole world will see what kind of person she is....
Pottie Potgieter
Ek stel voor jy doen vir 'n slag BEHOORLIK jou eie navorsing. Duidelik
het jy nog nie gehoor dat verskeie mediese instansies die sg "chemo" weg
vervang met 'n meer natuurlike behandeling teen kanker nie. Dis my 2c.
Gaan doen jou navors…
Hanlie Nel
Antoinette LeRoux Author
weet jy hier gaan dit werklik nie oor die behandeling nie. Debbie kan
eet en drink en inneem regtig whatever sy wil .... wat hier die ISSUE is
is die feit dat sy lieg (jy weet die waarheid so effens verdraai) om
donasies uit mense te kry.
Nou kyk as dit vir JOU aanvaarbaar is hou jy maar aan om vir haar te donate. Pottie Potgieter
en 100de van ons voel daar is baie boere en followers wat die waarheid
moet weet. Besef jy hoeveel mense gee van hul laaste geldjies omdat
hulle haar jammer kry oor nonsens wat sy julle vertel en glo
Mariette Landman
Antoinette LeRoux Author daai Natuurlike behandeling het my jonger sussie 6ft onder in 2019!!
Pottie Potgieter
So
daar is problems, problems in die OOParadise toe Hoofpriester 00Ninja
Turtle Ogies vir OOInstant Cure verbied het om met die 00Sekte Followers
te praat.
Sy sal eersdaags weer uitval met een of ander verskoning van hoe erg die 00pyn was en dat sy nie kon opstaan nie......
00Eisshhhhh
Jacqueline Pretorius
Mense
kyk die een video toe die strande oop gemaak was nae die 1 lock down
wie het eerste op die strand hulle voete gesit gaan loer daar daar is
waarheid check dit my dit was nie D Els maar die supporters
Jacqueline Pretorius
All
these one man operations is skelm another one is another one human man
that so called fight for stop farm murders but lied it's about the
donations I want EVERY movement to show me their books and bank details I
want to see where was any Farmers helped and monies used as a independent ACTIVES for human rights for humanity around this globe
Pottie Potgieter
Jacqueline Pretorius Dit is juis ons doel.
Ons gaan ELKEEN uitlig en openbaar.
Jacqueline Pretorius
Pottie Potgieter my baie dankie dit betekin die werld vir my en onse humans mensies van Suid Afrika ale sterkte mag julle geseend wees my
Pottie Potgieter
Nouja Mense is hierdie die begin van die Wonderwerke van Genesing wat ek oor en oor voorspel het.
Wendy Swannell
Pottie Potgieter pleeeze keep us informed
Nadine Burger
Pottie Potgieter Morning Pottie,
Where
can I view this video please? I seem to be blocked from watching the
video and as a true follow of Christ I'd like to hear it for myself.
Thanks Pottie.
Pottie Potgieter
So ou OODEBS ek sien jy daag die Perdeby so bietjie uit met die Sake teen jou en hoe ons met egg-faces gaan staan.
Kom
ons kyk watter Dokters onder EED vir jou gaan lieg en hoe die mense wat
jou state kastig gesien en as waar bevestig het en kostes versprei en jou Bankbesonderhere oral `gespam` het ook vir jou gaan lieg of Staatsgetuies teen jou gaan draai.
Groete
Stupid Vetgat Copper hier.
Mariette Landman
Pottie Potgieter
ek staan saam teen hierdie snert. My sus het dit geglo en nous sy dood.
Sy was n Mev SA en sy was beautiful. Borskanker gekry vir hierdie raad
geluister ...haar graf is in Wakkerstroom..Carene Breytenbach
Anzie Bouwer-Marais
Last vir Debbie Els invrede. Kry iets Anders om jouself te vermaak. Ons is oor dit. Lief en laat lief.
Nigella O'Rourke
Anzie Bouwer-Marais if you're over it, then you know what to do
Andre Swanzee
Wow
vertel jy ons almal nou. As ek net kan byvoeg. Mense jy insluitend jy
kan en mag besluit vir hulself want ons bly blykbaar in 'n demokrasie
wat jul wil doen is nie dit nie en maak presies nes die regering maak
en wat julle hier probeer doen help nie jou saak
glad niks en dis tyd dat jy dit besef. Dit help nie jy gaan so an om
jou punt te maak nie . Mense kom tot hul eie gevolgtrekking nes jy met
joune Pottie Potgieter. Die einde.
Lillian Strydom
Shame on U wat die boodskap geskryf het...SIES
Pottie Potgieter
Lillian Strydom Baie Dankie
Lillian Strydom
Pottie Potgieter daardie mens wat so aangeval word is opk deur God geskape...wraak kom jou nie toe nie
Pottie Potgieter
Lillian Strydom Wel duidelik ken hulle en JY `SIES` nie God nie.
No comments:
Post a Comment