Debbie Boere Fraudster Els Vs Interduk


Debbie Boere Fraudster Els Vs Interduk

Op 24 Des 2022 basuin Hannes Lottering met soveel genoegdoening uit dat DEBBIE ARNELDA CAMPBELL ELS vir ons gedagvaar het vir n Interim Interdik - groot fotos geplaas op fb vir almal om te sien - FRANCOIS J MALAN, POTTIE (KUBAAN) POTGIETER en HANLIE AGENBAG NEL. Wel voorwaar was dit n groot surprise van n Kersgeskenk for sure.

Nodeloos om te sê word ons daarvan beskuldig dat alles wat ons van ou Debs kwytraak onwaar is en dadelik moet staak daarmee. Debbie supporters juig en ou Debbie bel eintlik die Rapport (Media24) se Investigative Joernalis om die storie te dek. Hy bel ons eintlik om meer inligting te kry maar loop hom toe vas in ons prokureur en daar sit onse Debs al klaar weer met n eier in die gesig toe sy vir almal op fb sê hou die Rapport Sondag dop en daar kom toe niks van nie.

Jy sien ou Debs dis nie so maklik om die media (soos byvoorbeeld Rapport en Carte Blanche net te oortuig om n ou kak storietjie te laat loop nie). Jy moet jou bewyse hê LOL.

Anyways ek sien nou dat jy hierdie Interim Interdik nie permanent kon maak nie pis jy dit af net sommer as iets kleins wat nie in n volwaardige hof gebeur het nie. Kom ons herinner jou net so bietjie. Toe jy, jou dogter en jou sogenaamde prokureur (wie vir Hanlie ook gedagvaar het) by daai hof kom en jy vir die Magistraat sê maar jy het gedink ons gaan sommer net met mekaar gesels het sy uitdruklik vir jou gesê jy weet mos hoe werk dinge in n hof - onthou jy het jou moer nog so gekoer dat jy sommer sonder hulp daar uitgestap het!!! As die dan nou so n onbenulligheid was soos wat jy nou alweer claim hoekom het jy n advokaat en 3 prokureurs moes kry om jou te kom help. Jyt so baie prokureurs verwissel niemand kan werklik eers meer byhou nie. Jou heel eerste prokureur, Monique wie jy even omgepraat het om vir Hanlie ook te dagvaar het alreeds nadat sy  ons opposing affidavits gesien het besluit om haar aansoek terug te trek. O en by the way het daar dalk n probleem ontstssn tussen jou advokaat en jouself dat hy WEEREENS nie eers opgedaag het by die hof nie? En net om jou finaal te wys hierdie is nie sommer net n ou klein oorwinningtjie nie kan jy duidelik op hierdie regte egte judgement sien dat dit in n regte egte hof was wat jou aansoek afgekeur het. Lees baie mooi wat die judgement sê Debbie. Dit beteken dat jÿ niks van die goed wat jy ons 3 van beskuldig kan bewys nie.

Soos jy seker ook nou al in ons uitmuntende prokureur, Bern Rautenbach, se betoogshoofde gelees het is daar ook n regte egte bedrogsaak teen jou geopen. Dit is nie net praatjies nie. So hierdie Interdik wat jy teen ons wou kry was sekerlik een van die domste dinge wat jy kon doen want wat jy hier gedoen het is nie slegs MEINEED nie maar ook naamskending. En dit alles te danke aan jou goeie nuwe vriend Lottering.

MET DIE PLAAS VAN HIERDIE JUDGEMENT WIL ONS 3, Francois Malan, Pottie Potgieter en Hanlie vir 
Bern Rautenbach net sê baie baie dankie vir al jou hulp - jy is absoluut die beste



 

 

.

 

 

 

No comments:

Post a Comment