Debbie Els Vs Dan Plato / Polisie
Meneer Dan Plato en SAP Lede hier is `n baie ERNSTIGE DREIGEMENT deur Debbie Els wat nie LIGTELIK opgeneem moet word nie.
Bewerings deur betroubare bronne sou my die volgende laat doen en optree.
Ek sou onmiddelik `n Kriminele Klagte le en die OB vra om baie Ernstig
en dringend na haar verlede te kyk en met wie en wat sy na bewering
deurmekaar was en indien dit waar sou wees onmiddelik aandring op `n
Arrestasie aangesien ons probeer bou en nie Links en Regs kan TOELAAT dat
veral ons Leiers en Lede van die SAP gedreig word met Woorde soos hier
onder nadat sy alreeds die Regte besluit geneem het om `n Saak teen die
Staat te open.......
` IM COMING FOR YOU AND THE POLICE `
No comments:
Post a Comment