DEBBIE ARNELDA ELS CAMBELL HERVITT VS HOFSAAK

 
BREAKING NEWS
 

DEBBIE ARNELDA ELS CAMBELL HERVITT VS HOFSAAK

Mense hierdie is nou regtig baie lagwekkend en ek kan dit nou vertel.
Die eerste Hofdag daag ons toe mos nou daar op en ou 00Debbs het mos geglo ons gaan nie daar wees nie en siedaar.....
SY HET NOOIT DAARAAN GEDINK OM HAAR ROLSTOEL SAAM TE VAT NIE...
So kom dit dat sy geroep word en nou moet haar Dogter inspring en haar help want oh die kreune en pyne is onuithoubaar en so word sy met baie moeite en tyd die Hof ingehelp.
Nou wat binne gebeur het weet ek nie maar ou 00Debs het haar gat daar gesien en skoon van die pyne vergeet toe sy daar uitgestorm kom en ek weet sy het my gehoor toe ek uitbars van die lag.
Wel kom ons werk so bietjie deur haar mamoerse verlies wat sy kastig af lag want dit raak Kersfees en sy het al klaar weer begin met modder-skilderye of iets waarmee sy begin om mense mee sag te maak.
 
 
Hanlie Nel
DEBBIE ARNELDA ELS CAMBELL HERVITT uiteindelik het hierdie dag aangebreek en weereens het jyself nog n spyker in jou eie kis geslaan.
Eerstens dink ek moet ons jou vriend daar op die Vaalrivier se haatgroep en jou paar cheerleaders wie jou ingechat het om n interdik te probeer kry teen myself, Francois en Pottie hartlik bedank. (Jy weet die een wie so gretig was om die Interims, dagvaardigings, uitlokkery en dies meer te doen.) Jy sien Debbie dis wat gebeur wanneer mens opteam met mense wie ook “jou vyande” haat. Hulle het jou gebruik om n punt te bewys. Om ons finansieël te probeer uitput.. julle het gedink ons gaan nie opdaag nie maar toe verras ons julle neh. Sien as mens feite het om op te staan dan is mens gretig om jouself reg te bewys – dan doen jy wat ons gedoen het. As mens bubbles hap stel mens dinge so 4x uit LOL
Tweedens hoop ek jy besef teen die tyd dat ek nie opgetree het omdat ek “gut feeling” oor enige iets gehad het nie. Ek het agtergekom jy is pleinweg besig om te praat en ek het “my eie research” begin doen. Dieselfde met Francois en Pottie. Ek kan jou verseker dat nie een van ons net een oggend opgestaan het en jou uitgepick het om mee moeilikheid soek nie ….. nee jy het dit self veroorsaak met al die twak wat jy jouself op social media kwyt geraak het. Ons 3 is net nie deur jou geflous nie. Ons al 3 voel dit is in belang van die publiek om kennis te neem van jou dade!
So Debbie wat ek Hanlie Nel, Francois Malan en Pottie Potgieter van jou gepost het was nog net die waarheid – screenshots en lives van jou eie posts. Elke brokkie inligting wat van jou geplaas is kan bewys word. JY HET JUIS NOU JOU 2DE KANS GEHAD OM JOU NAAM TE “CLEAR” VIR SUID AFRIKA EN JY KON NIE”. JY KON NIE EERS 1 VAN JOU EIE BEWERINGS TEEN ONS BEWYS MET EVEN N FOTO, SCREENSHOT, N GETUIE SE VERKLARING OF WAT OOKAL NIE. As mens so gretig soos jy is om jou naam te clear en JY dagvaar ons sou mens mos immers verwag jy sou gretig wou bewys dat jy die waarheid praat maar jy kon nie.
AL wat jy anyway hoef te doen om jou naam te clear is om jou mediese verslae vir die publiek te wys. Jy het dit tog al voorheen geflash. Wys dit die keer net so dat die kyker dit kan lees. Dan kan elkeen mos sien of jy gelieg het en of jou naam clear is. Maar anyway vir 2 jaar kon jy dit nog nie regkry nie en soos jy in my verklaring nou in die hof gesien het, het ek inderdaad n saak van bedrog oopgemaak. Dit word steeds ondersoek.
Wat die Carte Blanche episode aanbetref, waarom het jy dit nie gebruik om DIE WAARHEID op die tafel te gooi nie. Die geleentheid was vir jou gegee en jyt gekies om dit nie te gebruik nie. Dit was my kans gegee aan jou. Met die interdik was dit n ksns wat jy aan jouself gegee het om die waarheid op die tafel te gooi en weereens kon jy nie. So wat lei mens sover af. Sal dit wees 3rd time lucky? Ons sal maar moet wag en sien neh!!
Laastens maar nie die minste nie wil ek dankie sê vir ons prokureur Bern Rautenbach wat na my, Francois en Pottie se belange omgesien het daar in die Kaap en veral na my gekerm en kla moes luister want ek sukkel maar om stil te bly LOL.. Bern jy is nou maar net die beste. 
 



 
.

No comments:

Post a Comment